WiX Uitstappie

Posted on Sep 19, 2013 in Blog, WiX

Die WiX Kinderkerk het onlang; as deel van die kurrikulum wat hulle volg, ‘n uitstappie na ‘n nabygeleë plaas gereël.  Die kinders het dit terdeë geniet, en kon nie uitgepraat raak ook al die diere nie.  Dankie aan Lianie en die personeel wat so ywerig saam met haar werk!

Klik gerus op die skakel  (die foto)  om die foto-album te besoek:

wix uitstappie