WiX Nuus

Posted on Oct 9, 2012 in Blog, WiX

Goeie nuus vir al die WiXers  …  ONS OPEN SONDAG OM 09:00 VIR DIE NUWE KWARTAAL.

WiXers weet wat dit beteken om die lewe te geniet.  WiXers geniet dit om ‘n dissipels van Jesus Christus te wees.  Ons kyk uit vir jou, en wil saam met jou hierdie laaste kwartaal GROOT GAAN!

Ons is wenners in Christus!  Ons leef met mening!