WiX Kinderbediening Konsert

Posted on Nov 17, 2013 in Blog, WiX

Daardie heerlike gevoel wat jy beleef wanneer almal saamwerk om ‘n bepaalde en gemeenskaplike doel te bereik – dit is wat ek hier in my binnemens ervaar. Ek so trots op, en dankbaar teenoor die Here, vir die toewyding van die personeel wat op Sondae onbaatsugtige, offervaardige diens by WiX Kinderkerk lewer. Dit is werklik mense wie se hart in die saak is.

Hulle strewe na uitnemendheid is vir my kosbaar!
Hulle liefde vir die Saak van Christus is duidelik sigbaar!
Ek dank die Here – DIE WiX PERSONEEL DIEN EN BEDIEN ONS KINDERS.

Kyk net hoe mooi is hulle uitnodigings na die kersspel.

Lianie, jy en die personeel is tops!!

20131117-165446.jpg