Wat ‘n avontuur!

Posted on May 30, 2016 in Blog, Boodskapreeks, Preeknotas

6 God se plan vir jou lewe bBesef jy dat God ‘n wonderlike plan vir jou lewe het  –  en dat Hy jou wil gebruik om in hierdie stukkende wêreld lig en sout te wees  (Matt 5:13-16).  Om ‘n lewe te leef wat aan die Here uitverkoop is, is eenvoudig ‘n avontuur. 

Ontdek wat heiligmaking beteken as deel van God se wil vir jou lewe, en leer hoe jy ‘n verskil kan maak in ‘n wêreld wat nodig het om te sien dat Jesus Christus die antwoord is en dat ons verhouding met God nie onderhandelbaar is nie. 

DL Moody het dikwels hierdie woorde van ‘n vriend, Henry Varley, aangehaal:  “The world has yet to see what God can do with and for and through and in a man who is fully and wholly consecrated to Him.” 

Boodskap 1  WEES AAN GOD UITVERKOOP
Boodskap 2  JOU LEWE VERTEL ‘N STORIE