Vadersdag 19 Junie 2016

Posted on Jun 15, 2016 in Blog, Preeknotas, Program

File 2016-06-15, 11 07 53 AMDit is Sondag, 19 Junie 2016, Vadersdag.  Hier by die VEK Louis Trichardt maak ons van dit ‘n besondere geleentheid om die vadersfigure in ons lewens te waardeer.  Ons nooi jou hartlik uit om hierdie byeenkoms saam met ons te geniet.  

Die tema van Sondag se boodskap is:  Wys jou staal  –  have a heart.

Sien jou 09:00 @ VEK Louis Trichardt.

(Preeknotas)