Nuwe Projektor

Posted on Jul 8, 2014 in Foto's

Projektor

Klik op die foto om die album oop te maak

Die Here gee ons guns!  Ons kon hierdie nuwe projektor installeer as gevolg van donasie wat ons gekry het.  Die HERE HET ONS GEBED GEANTWOORD!  Ja, die Here is vir ons goed, BAIE GOED!