Nuuskierig of oorgegee

Posted on Jul 13, 2015 in Blog, Boodskapreeks

Commitment

 Is jy bloot net nuuskierig oor wat gebeur,
of is jy deel van dit wat besig is om te gebeur?
  

Ons nooi jou uit om hierdie boodskapreeks wat oor commitment handel saam met ons mee te maak.  Dit sal jou passie aanwakker.  Dit sal jou hart vir die Saak van Christus verruim.    Dit sal jou inspireer om jouself heelhartig en met entoesiasme en oorgawe te verbind aan dit wat God deur jou wil doen.

Toeskouers het dikwels net opinies,
maar diegene wat aktief betrokke is het planne van aksie en maak
deur hulle meelewing ‘n verskil.

Sondag 19 Julie 2015  |  Sondag 26 Julie 2015  |  Sondag 9 Augustus 2015

Klik op die skakels vir die preeknotas:

Deel 1  NET GEÏNTERESSEERD OF OORGEGEE?
Deel 2  MOOI SO GOEIE EN GETROUE DIENSKNEG.
Deel 3  GOD HET JOU IN GEDAGTE VIR DIE TAAK.