Manne van die Woord

Posted on Nov 12, 2015 in Blog, MvdW

leeu!!!Die VEK Louis Trichardt ondersteun die Manne van die Woord byeenkomste wat weekliks by Ocean Basket gehou word.  

Ons moedig al die manne aan om hierdie Vrydae-oggend byeenkomste by te woon vir ‘n tyd van geestelike verryking en broederskap.

Keep it real.  Keep it simple.

Indien daar enige ander bykomende aktiwiteite vir die manne gehou word, sal dit aangekondig word.