Manne van die Woord

Posted on Jan 18, 2016 in Aktiwiteite, Program

mvdw 2

Sien jou Vrydag om 05:45 by die MANNE VAN DIE WOORD
byeenkoms wat by Ocean Basket  (33 Songozwi Str)  gehou word.

Kontak gerus vir Dirk du Preez  (jnr) indien
jy enige navrae het.
082 898 2734