Madampies

Posted on Oct 3, 2014 in Blog, Madampies

Madampie 3-10

Die Madampies het VRYDAG 3 OKTOBER om 15:00 weer ‘n byeenkoms gehad.  Daar was gekuier, gesels en gelag word.  Die madampies het cupcakes versier.  Natuurlik het elkeen weer ‘n paar geskenke gekry.  Dit was ‘n kuier-fees uit die boonste rakke  …  soet-bederf was bo-aan die program!

Kontak Heleen de Jager vir meer besonderhede  (015 004 0224).

Klik gerus op die foto om die album oop te maak.

Madampies2