Liefde is ‘n werkwoord

Posted on Sep 2, 2014 in Blog, Boodskapreeks, Preeknotas

liefde werkwoord

Ons is opgewonde oor die volgende reeks boodskappe oor LIEFDE IS ‘n WERKWOORD.

Tydens hierdie reeks van drie boodskappe gaan ons gesels oor:

Daar is so baie mense wat ‘n kluisenaarsbestaan voer omdat hulle nie die warmte van opregte liefde beleef nie.  Miskien omdat hulle seergekry het.  Miskien omdat hulle voel dat hulle nie verdien om liefde te ervaar nie.  Ons neem die besluit om ‘n verskil te maak.  Ons wil mekaar aanmoedig:  Moet nie wag dat iemand eers aan jou liefde betoon alvorens jy na hulle sal uitreik nie  —  verandering begin by jou.  Gee jy die eerste tree!  Wanneer jy dit doen, dan volg jy in God se voetstappe.

Klik op die skakel vir foto’s.