Kinderbediening

Posted on Jun 21, 2012 in Blog, WiX

Ons werk gedurende die JULIE-VAKANSIE aan die kinderbediening lokale, doen onderwyser opleiding en kry alle lesingmateriaal gereed vir die nuwe kwartaal.

Ons het GROOT PLANNE in die vooruitsig, en met die span entoesiastiese onderwysers kan dit nie anders as om groot pret te wees nie.