Gebed en Vas

Posted on Jan 11, 2016 in Blog, Program

gebed en vas

Besoek gerus ons webwerf gedurende hierdie week van verootmoediging
vir gebedsbakens tydens hierdie genadereis

Dankie dat jy saam met ons bid vir die volgende sake:

Dat persone hulle sal toewy aan ‘n intieme verhouding met God.
Dat persone hulle identiteit in Christus sal uitleef.
Vir die redding van siele.
Vir die werking van geestelike gawes in mense se lewens en ons byeenkomste.
Die realisering van ons gemeente-visie:  Beleef.  Behoort.  Bedien.
Die onderskeie departemente en program van die gemeente.
Die passievolle betrokkenheid en getrouheid van alle lidmate.
Die se gemeente se finansies.
Vir die herderspaar van die VEK Louis Trichardt.
Vir Pastoor Ludwig Schimper en die werk in Zimbabwe.
Vir die Leierskap van die VEKvG Nasionaal.
Vir die Leierskap van die VEK Louis Trichardt.