Behou jou ywer

Posted on Jan 11, 2016 in Blog, Preeknotas

yes2Hier aan die begin van die jaar merk ons telkens dat die vuur van mense se ywer hoog en warm brand.  Nuwejaarsvoornemens word gemaak en mense is lus vir die lewe en sien kan vir die uitdagings.  Dit is hierdie positiewe ingesteldheid wat sommiges noop om te sê:  “2016 is my jaar!”  Mense word egter moeg en verloor soms belangstelling in dinge waaroor hulle aanvanklik só opgewonde was dat hulle bykans nie kon slaap nie.  Vir sommiges raak hulle nuwejaarsvoornemens al hoe verder buite bereik en later vergete.  

Wat kan jy doen om te sorg dat die vuur van jou ywer hoog brand en dat jou entoesiasme aangewakker bly?  (Preeknotas)

Klik gerus op die skakel vir ‘n paar voorstelle.