Back 2 Basics

Posted on Jan 17, 2015 in Blog, Boodskapreeks

Back 2 Basics

Ons het gesels oor ‘n gedissiplineerde geestelike lewe en oor van die geestelike dissiplines.  Ons het dus aandag aan ons toewyding geskenk.  Tydens hierdie reeks boodskappe het ons veral aandag geskenk aan die redes waarom dit belangrik is om die onderskeie geestelike dissiplines gedissiplineerd te beoefen.

Tydens die DNAgroepe  (ons omgeegroepe)  was daar spesifiek aan sekere geestelike dissiplines aandag geskenk, byvoorbeeld Bybellees, gebed, vas, kerkbywoning, lofprysing en getuienislewering.

Klik gerus op die skakel vir die notas van die onderskeie boodskappe:

Boodskap 1  –  Hoekom geestelike dissipline belangrik is.
Boodskap 2  –  Verhouding vs Godsdienstige houding.
Boodskap 3  –  Koop die tyd uit.
Boodskap 4  –  Heiligmaking.